TIME FOR A BREAK? HEAD FOR THE BUSH!

We invite you to spend a night or more in one of our five en-suite double rooms just 5km from the Zambezi off-ramp near Roodeplaat dam. Wake up to the sound of birds chirping, the smell of freshly baked bread and coffee in this ideallic setting. Enjoy a continental breakfast under the lapa and an optional dinner at the logfire.

Features:
Bring & braai facilities
Catering service for special lunches or dinners per request
Training facilities for small groups
Stork teas, kitchen parties and birthday bashes under the lapa

Special:
Any guest who stays two or more nights as well as any couple of guests that stays one or more nights receives a complimentary home made bread to take home on conclusion of their visit

 

VILLA STONEY
Rustige boservaring naby die stad, — word deel van die vrede en stilte. —

Vyf en-suite dubbelkamers om van te kies.

Ontbyt onder die lapa met n verskeidenheid vars brode, koue vleise, kaas en vrugte altyd ingesluit.

Asook:
Bring en braai geleentheid vir gaste en hulle vriende
Winteraande ete voor die kaggel met wildsvleis en tuisgebak
Opleidingsgeleentheid vir klein groepe
Reel n ooivaars-, of verjaarsdagpartytjie by Villa Stoney onder die lapa met ons eie tuisgebak
50% deposito met alle besprekings

Spesiale wintersaanbod:
Twee gaste wat oorslaap of een gas wat twee nagte oorbly gaan huistoe met n tuisgebakte brood

Langpad voor? Bewerig vir n doktersafspraak? Kom rus eers n nag by Villa Stoney!

 

http://www.bedandbreakfasts.net.nz